Gespreksreeks oor Bybelverstaan
Op pad na helderheid
Leer om die Bybel as kompas te gebruik, op ’n verantwoordelike en geloofwaardige manier.
Die gesprekke
Kies ’n deel
- 1Die Bybel, ’n kompas in ’n ingewikkelde wêreldWaarom leer ons om die Bybel te lees? Vier redes vir verantwoordelike Bybellees.Lees →
- 2Ses lesse in kompasleesDie groter prentjie: twee lesse om af te leer, en vier om aan te leer.Lees →
Boekies om af te laai en uit te deel: Deel 1 (PDF) · Deel 2 (PDF) · drukweergawes op A4: Deel 1, Deel 2